op ‘ie jop
kopgebuigde blomme ve’lep in stow’rige vase
groente en vrugte ve’rot op ve’koelde rakke
briekgoed groei swamme in vetterige wasbakke
‘n lyn klere ve’muf in bondels swart wasgoedsakke
etterigge goed hoep op op die tafel en onne
die vloe’ is bestrooi en besmet met rommel en kak
die kat hang vas aan die voorg’dyn
en die brak vrek stilletjies onner’ie mat
ou-baas is boos en van bed belet
en ‘n bedrukte ou-nooi bly in gebed
ek is weer op ‘ie jop v’more
my street vacation is kla, ma’ my kop is al seer
sanksies druk en die pap is dun
ou-baas se broeksgulp gee weer probleme
dis onweer, en ek loop suutjies op my tone
but ek check die’s my laaste dag op die jop
fok ‘n nogge slag,
fok die dite met wyn en min wages
sal ma’ aaire ver’e skarrel vir ‘n werk
en vir ‘n way vir ‘ie dag van more
as my niehat net sterk kan bly
en god net by sy woord kan hou
sy belofte kan bly hou
om my nugte’ te kan hou, ai
ou-baas praat weer saggies,
en wieg fluks rond, lyk hie’ kom ‘n ding
hy’t sy naald, garing en onderbroek in die hand
en in die sy van sy langkous is ‘n R100 of twee
sal ma’ moet skarrel v’more
en my niehart sterk hou v’dag
wie kan ‘an tien my wies
as ek god op my kant het,
as hy net sy woord kan hou
!gda

No comments:
Post a Comment